Library

Laduma Reeks

Vir elke kwartaal is daar LEESBEGRIP, MONDELING, SKRYFWERK, KOMMUNIKASIE, FUNKSIONELE TAAL en WOORDESKAT.

Reëls word voor elke nuwe taalstruktuur gegee. Alle taalstrukture word gedek, gevolg deur eenvoudige oefeninge, geskik vir graad 8. Leerders word in elke tema aan nuwe woordeskat en taalstrukture en –konvensies blootgestel. Om die werk genotvoller te maak, word woordeskat deur middel van blokraaisels, woordblokke, geskommelde letters en speletjies aangebied.

  • Size: A4