Library

Skerpmaker Reeks

Hierdie boek is spesifiek vir inskerping van reëls, taalstrukture en woordeskat.

Alle moontlike onderwerpe word gedek sodat leerders hulle woordeskat kan uitbrei. Daar is ook voldoende oefeninge om woord- en taalstrukture baas te raak.

  • Size: A4